Eks nuut hier...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

DUP333

Puppy
Joined
Sep 4, 2009
Messages
40
Reaction score
0
Location
Western Cape
Bike
Yamaha XT600
Middag almal, Dup hier.

Ek heet van De Aar in die Karoo en is tans woonagtig in die Hex Vallei in die Wes-Kaap. Ek het onlangs my CBR verruil vir 'n TT600.  Die rede is 'n kombinasie tussen om 'n vrou te kry en 'n brein te kry! Ek leer myself huidiglik om meer van die tegniese besonderhede te kan kop, maar is steeds maar 'n leek. Sodra die kontant dit toelaat wil ek vir topbox nader om my toe te rus met die benodighede wat my sal toelaat om al die grondpaaie in die karroo te verken.  Hoekom die TT?  Ek het 'n fiets gesoek wat ek ook sonder die bykomstighede op die plaas kan gebruik en die 600TT is "meer" gepas hiervoor.
Dit in 'n neutedop!

Groete en lekker dag aan almal.

D
 
Top