'Ello

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

BadBadger

Pack Dog
Joined
Oct 5, 2010
Messages
90
Reaction score
0
Location
Centurion
Bike
BMW R1200GS
Greetings Dogs!


Dog ek stel myself voor nadat ek uiteindelik aangesluit het.  (Lurk al amper 'n jaar as 'n guest op die forum rond - vandat ek die GS gekry het.)

Gebruik die GS meestal vir toer op mooi grondpaaie - het 'n Honda CR250 om bobbejaanpaaie mee te ry...  :pot:

Thanks vir al die great posts en ride reports - dis regtig handig vir 'n onervare rider om so baie kennis en inligting tot beskikking te he.


Cheers vir eers!


 
Top