En nou...nuwe lid van familie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

BesterR

Pack Dog
Joined
Jun 8, 2015
Messages
244
Reaction score
1
Bike
AJS (all models)
Hello Almal

Die dame het vandag deel van die familie geraak...

Iemand dalk baie kennis oor die bikes...op die stadium weet ek net dis Suzuki rh250 wat later die rm geraak het.

Sy nou non runner want het vir jaar gestaan in storage wat sy volgens einaar hele motor rebuild voor dit gehad het. So ons sal maar sien of ek of die bike gaan wen...

Enige raad en hulp sal warder word dankie
 

Attachments

  • $_20.jpg
    $_20.jpg
    94.6 KB · Views: 344
  • $_21.jpg
    $_21.jpg
    91.1 KB · Views: 344
Top