Ernstige gedagte om als te verkoop , Afrika te verken

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Freedomrider

Pack Dog
Joined
Apr 5, 2009
Messages
52
Reaction score
0
Location
CENTURION
Bike
BMW R1200GS
As jy die kans kon vat , verkoop als , pak jou GS reg , en gaan net daar waar die pad jou vat , werk daar waar jy stop , of le net onder n palmboom vir n par weke langs die Ooskus van Afrika, tot jy gatvol is , ry verder, werk bietjie, whatever....

Ek is daar , GATVOl vir als en almal , het niks wat my bind nie, en dis n sterk opsie.

Die plan in kort is om my BMW K 1200 GT te verkoop , n GS te kry , hom uit te kit , en dan die pad te vat... Dalk eers af Kaap toe , van daar op Namibie , Dalk Angola , miskien Caprivi deur , Botswana oor , Ooskus toe , van daar op.  Geen vaste tyd , geen vaste roete. So goedkoop as moontlik , kuier waar jy kom , werk waar jy kom.... Tot jou kop skoon is , of wat ookal , dalk vashak by n Overland toerbesigheid , wie weet...?

So , enige positiewe input , raad ...?
 
Top