Remy
Race Dog
AAAARRRRRRGGGGGGHHHHHH Ek kry nie my fiets gelig in 2de rat nie :'(
Ek wheelie ni honderde meters nie ek hou net da van om hom nou en dan te lig en dan weer neer te sit dis maklik in eerste ek gee gas en maak toe op 4.5k refs en maak weer oop en dan lig hy maar ek kry dit nie in 2de nie
Moet ek die ding double clutch? en as ja op watse refs help biethie uit asb