Fathers Day Breakfast run - Where to go?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

EmuL8

Pack Dog
Joined
Jun 13, 2011
Messages
246
Reaction score
0
Location
Waterkloof
Bike
BMW G650 X-challenge
Hi Ouens

Wil graag my pa die Sondag (16 Junie) uitvat vir 'n breakfast run met die beemers.

Ek ry nou maar net vir so week bike, so ek ken nie al die nice spots waar julle groot beure dit doen nie.

Sal enige iemand asb share waar mens leker kos/vibe/roete kan kry?

Ons bly in Centurion/Gauteng meer na Harties se kant toe.

Sal baie waardeur
 
Top