En so het die tyd aan gebreek om vaarwel te sê aan my betroubare ou ryperd. Ons het baie kilo's saam deur gebring en jy het nooit gekla nie, maar net aan gehou en aan gegaan.
Raait, die specs:
November 2008 model (of dit nou sou saak maak)
Excel rim
Voor shocks gedoen deur MP Custom Valve (02.11.2011)
Nuwe batery (18.11.2011)
Ketting en sprockets is vervang (2000 km gedoen)
Alle dienste is gedoen deur Donford
Die gewone ekstra's
Crashbars
Trax Topboks
Barkbusters
Handlebar risers
Tool tube
Scorch pyp
Nou vir die foto's