Kobus Myburgh
Grey Hound
Middag almal,
Ek oorweeg dit sterk om my quad wat ek >2 jaar laas gebruik het, te verkoop. Sal daar enige belangstelling op die forum van miskien die boere hier wees voor ek almal se tyd mors?
Kilos is baie laag en in goeie toestand. Ek moet net 'n jet en battery vervang van al die staan.
Km = 2,915km
As daar belangstelling is sal ek binnekort fotos plaas. Ek kyk na so R45k. As ek reg onthou is dit 'n 2006 model.
Pictures updated in Reply #16.
Price = R45k, for those wanting to negotiate = R50k
Front spare wheel included in sale.