• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

TW 200 to swop for 4x4 Quad

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

kgb757

Puppy
Joined
Sep 11, 2013
Messages
43
Reaction score
0
Location
Kroonstad
Ek het 'n TW 200 wat ek wil ruil vir n 4x4 Quad

Volgens die papiere is dit 1999 TW 200, ek ken hulle nie goed genoeg om dit verseker te se nie. Speedo/ODO wat stukkend toe ek hom gekry het, so die ware kilo's op hom is ek onseker. Ek het sy papier werk opgespoor (het hom gekoop  sonder papiere), ek het nog nie op my naam nie. Die motorfiets loop lekker, battery het al pap geword van te min ry, maar hy skop maklik aan die gang. Bande het goeie ryvlak oor, maar hulle baie oud en hard. Sal 'n lekker plaas fiets wees vir iemand.

Ek wil hom graag ruil vir 'n 4x4 vierwiel motorfiets, ek wou die TW op die plaas gebruik, maar ek wil eerder n viewiel gebruik. Ek hoor graag van julle.

Ek is in Kroonstad gelee.


 

Attachments

  • IMG_20220123_140754.jpg
    IMG_20220123_140754.jpg
    348.9 KB · Views: 113
  • IMG_20220123_140805.jpg
    IMG_20220123_140805.jpg
    337.1 KB · Views: 110
  • IMG_20220123_140856.jpg
    IMG_20220123_140856.jpg
    337.4 KB · Views: 110
Top