Fork Seal het ook gegroet

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Remy

Race Dog
Joined
Jan 13, 2010
Messages
1,055
Reaction score
0
Location
Worcester
Bike
BMW F800GS
Wel nou wat nou
Eers moes ek n seel op die motor vervang dai half maantjies
toe voorwiel bearing
toe agterwiel bearing
toe die yoke bearing

nou sien ek my shock seel lek so sal dit ook nou moet reg maak
Het enige iemand dalk n idee of dit n lang storie gaan wees ek hoev seker nie my shocks hele mal af te haal nie net die wiel en die onderste se gedeelte en dan seker die olie vervang--- dalk bitjie meer olie sal die shock ok dan stywer maak of hoe?

Wa kan ek die shock seel kry en hoeveel olie moet ek ingooi? hier is nie n sliley vir moedeloos nie  :-[
 
Top