• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

Forma Adventure Boots te koop

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Swannie 685

Pack Dog
Joined
Aug 1, 2014
Messages
468
Reaction score
0
Location
Western Cape
Bike
Kawasaki KLR 650
Ek het die afgelope naweek Spirit DSAP boots gekry vir my komende verjaardag en dus het ek nou `n paar Forma Adventure boots te koop.Maak nie sin dat ek twee paar boots aanhou nie.

Naam: Forma Adventure

Size: 44 (10)

Toestand: Uitstekend !  Slegs op die regter hak, was `n plastiese naamplaatjie wat baie gou krakies  en skeurtjies getoon het en wat ek toe verwyder het. Verder is daar nie `n verskil tussen hierdie boots en nuwes nie. Ek ry maar +- 150km per maand dorp toe en terug en na elke rit, word die boots skoongevee en gepolitoer. Op die fotos lyk dit wel vaal. maar dis weens die outomatiese flits van my kamera.

Prys: R2000.00  ( Ek het R3800.00 betaal)

Hier is die geleentheid om boots wat soos nuwes lyk, te koop teen R1800.00 minder as nuwe prys.

Enige koerierdienskostes indien van toepassing vir koper se rekening.
 

Attachments

  • Inside.JPG
    Inside.JPG
    80.8 KB · Views: 207
  • Outside (L).JPG
    Outside (L).JPG
    86.4 KB · Views: 205
  • Outside (R).JPG
    Outside (R).JPG
    79.4 KB · Views: 206
  • Sole.JPG
    Sole.JPG
    80.7 KB · Views: 206
Top