• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

Garmin Quest + Ram mount for sale (SOLD)

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

GaiasGuardian

Pack Dog
Joined
Jun 15, 2012
Messages
352
Reaction score
0
Location
Cape Town
Bike
Suzuki DR650
Hi julle ek het my Dr650 verkoop so ek het my gps te koop as enige iemand sou belangstel.

Dis 'n Garmin Quest en ek het dit by Werner by GPS4AFRICA gekoop. Het hom net so paar keer gebruik en hy werk baie mooi.

Dit kom met die "cradle" vir die quest, ram mount en charger(muur).

Ek sal graag R900 vir dit wil hê.


Enigste ding is die klein rubbertjie wat die usb toe maak het afgeskeur. Het 'n foto aangeheg.

Baie dankie en lekker aand.  :thumleft:
 

Attachments

  • IMG_0440.jpg
    IMG_0440.jpg
    483.4 KB · Views: 98
  • IMG_0442.jpg
    IMG_0442.jpg
    408.4 KB · Views: 97
  • IMG_0443.jpg
    IMG_0443.jpg
    483 KB · Views: 97
Top