Johan14
Race Dog
Hallo Honne!!!
Ek het n 2003 BMW Dakar 650 met 38500km op, wat nog baie mooi is en niks proebleme gee nie.
My gat juk soos ons almal sin maar om n ander fiets te kry en nou wil ek net hoor wat julle se van die twee fietse wat ek aan dink...
BMW F 800 GS of n Yamaha Tenere XT 660 Z
Hier is my fiets...