Ouman
Race Dog
- Joined
- Sep 6, 2011
- Messages
- 977
- Reaction score
- 68
- Location
- Piet Retief, Mpumalanga
- Bike
- BMW R1200GS Adventure
Ek gaan n bike in Bloem aflewer by Donderdag 12 Maart 2015 en dan terug huistoe die volgende dag. Op hierdie stadium is my bakkie en trailer nog leeg. Enige iets wat ek vir iemand kan laai............slaan net die lyn!