Generaal wil ook Grondpad ry

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

GENERAAL

Race Dog
Joined
Jun 14, 2007
Messages
2,730
Reaction score
0
Location
Hermanus
Bike
BMW R1150GS Adventure
Hello almal

Ek is Generaal

Ek gaan some begin met die bike in my lewe en die een wat nog in my lewe moet kom.
Die bike wat ek nou ry is n CBR400, ja ek weet dit is n adventure forum. OK die bike wat ek nou gaan kry sal my tuis laat voel.

Groet O0
 
Top