• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

Gesoek parte vir DT175 en XL185

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Bikerboer1973

Race Dog
Joined
Apr 11, 2014
Messages
2,502
Reaction score
151
Location
Bronkhorstspruit
Bike
Honda XL1000V Varadero
Hi almal,

Soek asb volgende parte, die lysie sal seker groei maar vir nou net die volgende:
DT175
Agter flikker ligte.
Spoedmeter en kabel
Linker sy bedekking (side cover  ;))
Spieëltjies
Werkswinkel handleiding

XL185
Spoedmeter en RPM meter en kabels
Regter sy bedekking
Pakkingstel (gasket kit)
Agter voetrus
Al die Dowls vir die suier silinder en kop.

As enige iemand van iets weet of het sal ek dit opreg waardeer.

Groetnis en geseënd vir die nuwe jaar!
 
Top