Gifberg

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

surf

Race Dog
Joined
Oct 23, 2006
Messages
1,074
Reaction score
1
Location
Durbanville
Bike
BMW R1150GS Adventure
Ouens, ons gaan die naweek op n plaas naby Vanrhynsdorp kuier, ek is besig om n klein ompad roetetjie uit tewerk.

Wie het onlangs van Piketberg se kant af Aurora, Redelinghuis lambertsbaai toe gery, is die pad nog baie sanderig? Ek wil die ompad so pillion vriendelik as moontlik kry, mev. surf het maar min ure in die saal ;), dit beteken ek het maar min ure met n pillion ???

As daardie paaie te sanderig is, wat van sederberge deur Vanrhynsdorp toe?

Enige voorstelle sal regtig waardeer word...

Surf
 
Top