Goeie dag almal, nog n nuweling.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Uiles

Pack Dog
Joined
Aug 5, 2013
Messages
144
Reaction score
0
Location
Paarl
Bike
KTM 990 Adventure
Hallo julle, is al lank n guest op die forum maar die tyd het aangebreek om n member te word. Dit is great om altyd die raad wat ek soek se antwoorde op die forum te kry. Geniet dit baie!!!!
 
Top