African child
Pack Dog
- Joined
- Feb 10, 2009
- Messages
- 219
- Reaction score
- 0
- Location
- Highlands - Grabouw
- Bike
- KTM 690 Adventure
Gee hulle gerus n lui vir enige bike accessories, diens is vriendelik, hulpvaardig en pryse billik. Ek het n paar crashbars en ekstras baie hulle gekoop vanoggend. Die kerel se winkel is tot die dak gestok en ek is sommer weg daar met goed wat nie eens van plan was om te koop nie, maar hoe lank op soek na is. :thumleft:
https://www.advrider.co.za/
KTM Kaapstad het my nou na n week nog nie eens terug gebel oor die crashbars nie.....SWAK! :xxbah:
https://www.advrider.co.za/
KTM Kaapstad het my nou na n week nog nie eens terug gebel oor die crashbars nie.....SWAK! :xxbah: