Goeie diens van Heidenau bande

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Corne

Pack Dog
Joined
Jun 26, 2008
Messages
282
Reaction score
2
Location
Robertson
Bike
BMW F650GS / Dakar
Het sopas my 2de stel K60's opgesit.  90/90-21 en 140/80-17.  Voorband het 20 000km gegee en agter 18 000km.  Die paaie was 'n kombinasie van hoofsaaklik karoo grondpaaie en 'n lang trip via baviaans deur Lesotho.  Het totaal van 2 papwiele (agter) gehad in die tydperk.  Prys vs leeftyd en hantering, maak die band 'n wenner in my boeke. :deal:  Dankie ChrisL vir die verskaffing :thumleft:
 
Top