Good Morning, Good Afternoon Good Evening depending on when you are reading this

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Jun 22, 2020
Messages
1
Reaction score
0
Bike
KTM 950 SE
For everything Orange and a touch of blue, Situated in Cowies Hill in KZN.
We're all on here because we like a little kak praat but hey we do some riding in between O0 :thumleft:

En nee ek's nie 'n soutie nie al bly ek die kant van die boerewors gordyn, ek klink net so.

Vrae en antwoorde:

[list type=decimal]
[*]Ja ek het die vorige bash gemis! (en almal voor hom)
[*]Nee ek hou nie stock van al die items op die website nie. - Dalk as ek die lottery wen, maar doen my bes om te he wat in aanvraag is!
[*]Ja ek doen alles self. - Sal sien hoelank ek dit kan volhou, ek's net 'n mens en maak voute.
[*]Alles is reeds op afslag maar as jy mooi vra sal ek doen wat ek kan.(Die Dollar / Rand is 'n bitch ja!)
[*]Ja ek doen dit voltyds
[*]Net soos die mechanic wie se kar nie werk nie was ek 'n jaar laas op 'n bike trip!
[*]Nee jy kan nie na my "winkel" toe kom om te shop nie - Dis 'n online winkel met rede.
[*]Help graag en sal eerste wees om te se ek weet nie alles nie
[*]Nee my SE is nie te koop nie.
[*]Waneer ry ons?
[/list]
 
Top