Hope
Race Dog
Ek het einde Nov2011 'n nuwe Zumo 660 gekoop. Hy het by tye nie reg gewerk nie. Kry nie sateliet ontvangs nie. Het hom gaan omruil vir 'n nuwe een. En die tweede een het die selfde probleem. Enige iemand anders al probleme met die Zumo 660 gehad?