Zumo 395 ---- wie het raad?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Oct 4, 2006
Messages
381
Reaction score
257
Location
Somerset Wes
Bike
BMW R1150GS Adventure
Ek het 'n T4A kaart op my laptop en ook in my Zumo395.
Ek maak 'n roete op die laptop en stuur dit na die Zumo.
    Laptop se^ "Data successfully sent"
Wanneer ek die Zumo aanskakel, vra hy "New routes found. Import to trip planner?"
  Ek kies Yes en dan Select all
 
Sodra dit lyk asof als reg Import, dan stop hy en se^ "Cannot save" die roetes

Die Zumo het net een aktiewe kaart (T4A Travellers Africa 200503), diesefde as op die laptop.
Daar is wel ander kaarte gelys op die Zumo self, maar hulle is nie gekies nie (onder andere OSM Generic Routable en CN Southern Africa NT)

Garmin Express is geloop en Zumo is "Up to Date"
Die simkaart (met T4A media) is 2Gig en is 80% vol
Is hy dalk te klein?
Die Garmin self is 3.6Gig waarvan 860MB nog beskikbaar is
Moet ek die OSM kaarte uitgevee? Hoe kry ek dit reg?

Wie het raad vir my????


 
Top