Grondpad ry

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Sypie

Pack Dog
Joined
May 4, 2012
Messages
53
Reaction score
0
Location
Keimoes NC
Bike
KTM 690 Enduro
Hallo Ek is nuut tot adventure riding en vir geheel motorfiets ry. Ek wil graag raad vra. Waar ek bly is baie grond paaie. Dus sal ek seker 50/50 grond teer ry. EK het 'n Super Tenere ook dus 'n swaarrerig fiets. As ek op die grondpad effens oor draai waar 'n draai is, gee die fiets my die gevoel dat dit net wil reguit aan donner en nie "byt" op die pad nie.
Ek het ook die standaard Metzelers nog op waarmee die fiets uitgekom het. Het iemand raad asseblief?
 
Top