GS ligte

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

jpvdwal

Pack Dog
Joined
Jul 22, 2008
Messages
127
Reaction score
2
Location
Klerksdorp NW
Bike
BMW R1200GS
Hallo almal
Het naweek in nag en reen op die Lindley pad in Vrystaat gery.Kon byna niks sien nie en oor n paar slaggate.Hoe stel mens die GS se ligte?
JP
 
Top