GS, Tenere, Versys and V-Strom ? (....... and others)

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Colt

Pack Dog
Joined
Dec 13, 2011
Messages
185
Reaction score
0
Location
Pretoria
Bike
BMW F650GS / Dakar
Ok, ek wil nou nie met die ander thread interfere nie, so ek begin liewer 'n nuwe een - behalwe as julle ok is daarme dat ek op die ander een (GS versus Tenere) post.

Die GS en die Tenere is nou al heelwat bespreek, maar hoe vergelyk hulle met die Versys en die V-Strom ? Julle kan ander bikes ook byvoeg wat julle dink in dieselfde klas val. Ek het bv. na die Multistrada gekyk, maar persoonlik dink ek hy is overpriced vir dit wat jy kry ..... en in elk geval HEELTEMAL bo my prysklas.

Ek het vandag na 'n review van die Versys gekyk, en die ou se sy remme is nie so hot nie.

Hier is die review waarna ek gekyk het:

https://www.youtube.com/watch?v=9HtyDIstHFg
 
Top