Hakskeenpan land speed record bash

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Beastrider

Puppy
Joined
Jul 31, 2014
Messages
42
Reaction score
2
Bike
Buell Ulysses XB12
Dit klink mos nou soos n ideale geleentheid om n spul bikes bymekaar te roep met so paar bakkies en treilers en baie drank. Dan ga slaan ons kamp op daar. lekker groot  bedoine tent en maak n groter geraas as daai tjorretjie met die go faster bits. Dis iewers in 2016 en lyk my die datum bly verander want dit sou al in 2015 gewees het? As n petrolkop gaan ek def daar wees. 
 
Top