Hierdie is absoluut 'n great site / forum !!
Ek is nog maar nuut in die DS ding - alhoewel ek al 'n trippie Kubu toe oorleef het met nie te veel skade aan die bike of myself nie....
Ek kan sien dat ek sommer nog baie gaan leer by al julle ervare manne !!
Groete vir eers.