hallo almal arno hier!!!!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Z

ziani

Guest
Sjoe, waar om te begin ek is van die noordkaap en het verlede jaar begin met adventure biking , epic se ek vir julle ek het eers n bmw 650gs dakar gehad. Dit was nog altyd my groot droom om, n vrou te kry wat saam met my deel te kan he in n adventure waar n mens nie veel nodig het nie en baie primitief te kan lewe. Als wat ons doen moet avontuur in he en ons het dit verseker by die Here gekry.  Dit was nie lank nie toe is die dakar net te klein vir ons en kry ons toe n adventure 1200 kry man nou praat jy! Dit is van daar af net n fees om te toer en grondpad te ry en ons kan nie wag vir die af tye om te gaan kamp nie. Ons het soveel mooi plekke in suid afrika en is so gebless om hier te kan woon mag julle almal daar buite gebless wees met ons natuur en die lewe van adventure biking.
Groete met baie Jesus liefde

Arno.
 
Top