Nuut op die groep

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Mar 21, 2023
Messages
8
Reaction score
1
Location
Paarl
Bike
BMW (all models)
Hi almal
Ek is nuut op die groep.
Bly in Paarl en beweeg baie in die tangkwa en karoo (meer werk as plesier)
Het 'n F 800 GS waarmee ek my self verloor in die agterpaaie van die karoo en dan teen my wil moet terug keer na die sirkus.

Ek gebruik Engels as selfverdediging, maar kan dit darem lees en verstaan. 😜
 
Top