Hallo, ek is Liz

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Liz

Puppy
Joined
Feb 1, 2012
Messages
18
Reaction score
0
Location
Cape Town
Hallo, ek is  Liz

Ek ry al lank, maar het nou eers die forum ontdek.  Ek is nie regtig gepla oor beskerming nie, want ek hou van die gevoel, en het nog nooit 'n ongeluk gehad nie.

Ek sien uit na die lekker bike gesels op die forum.
 
Top