Pappa Skaap
Pack Dog
Hi al die honne
Gehoor daar is groot moeilikheid as hierdie nie my eerste post is noe so hier gaan ons.
Ek loer al 'n rukkie hier rond vandat ek weer ou vriende ontmoet het genaamd "Honda"
geniet die site baie
Regte Naam Ruan Botha
Tuiste Kempton Park
Huidige ry goed Xr 600 R gekoop op die forum van TVB af en Yamaha XJ 900
Voriges Honda GL 500 Silverwing en XL 600 ( Hoekom ek haar ooit verkoop het kan ek nie se nie)
maar nou ja ek is terug op twee wiele. en laaik it