Selling this 2008 was verkeerd is 2002 H-D on behalf of my Dad, dinge maar k@k oppi plaas. Weet die shots gaan val oor die ding nie stofpad kan ry nie. as julle van iemand weet wat sou belangstel laat weet my asb. Hy het so 34000km op en sal graag R 40 000 vir hom wil he. hy purrrr soos twee katte