Toothless
Pack Dog
- Joined
- Jun 3, 2015
- Messages
- 390
- Reaction score
- 21
- Location
- Fort beaufort
- Bike
- Suzuki DL 1000 V-Strom
Ek het gister 'n kort entjie met die fiets winkel toe gery. Toe ek hom weer start, toe hardloop hy op net een cylinder en ek het gesukkel om die fiets aan die gang te hou. Ek het toe maar so huistoe gery al peopende en knorrende, en 'n paar honderd meter verder toe skop die ander cylinder weer in. Ek het nou nog nie weer aandag aan die probleem gegee of die fiets weer gestart nie.
Ek dink dis dalk moontlike die battery wat oppad uit is.
Enige ervaringe met 'n soortgelyke probleem?
Ek dink dis dalk moontlike die battery wat oppad uit is.
Enige ervaringe met 'n soortgelyke probleem?