Helmet Art

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Geel Hond

Pack Dog
Joined
Jul 2, 2008
Messages
111
Reaction score
0
Location
Johannesburg
Bike
KTM 990 Adventure
Dagse,

Vanoggend n ou op die hoek van Rabie and Republiek op n Boulevard gesien wat so lyk; Maak die kinders bang  >:D



My laat dink om my arai wat nou al so paar houe gevat het te laat verf. Nie so extreme nie, maar ek sien op die interwebs nogal kak idees soos die.



Weet iemand dalk van n plek in gauteng wat die tipe werk doen?
 
Top