Helmet - opsies???

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Maya

Pack Dog
Joined
Jan 12, 2010
Messages
412
Reaction score
0
Location
Kuilsriver
Bike
BMW R1200GS
Hello Willehonne!
Tyd om vir my 'n nuwe helmet koop, maar wil die keer kyk na 'n gewone "full face". My AGV AX8 dual purpose helmet het nou sy doel gedien.
Soek iets wat lekker STIL is, en ek hou ook van die interne drop-down visor idee wat bv Shark helmets het.
Enige voorstelle?
 
Top