Help, rate technical terrain

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Espial

Pack Dog
Joined
Jan 20, 2010
Messages
123
Reaction score
0
Location
Louis Trichardt
Bike
BMW F650GS / Dakar
Ek het nou al 'n paar tydskrifte gelees, en in die trip reports praat die skrywers van "slow dirt" , "technical" en so aan, maar selde fotos. Die roetes wil ek ook gaan doen, maar wil nie daar aankom en dan lyk dit scary nie, en moet dan omdraai.
Ek weet dit hele benoeming is relatief, relatief tot ondervinding.
Kan jul dalk 'n foto of 2 post, en se wat jul dit sal klasifiseer?

 
Top