Groentjie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Ghoon

Puppy
Joined
Sep 16, 2015
Messages
31
Reaction score
5
Location
Durbanville
Bike
KTM 990 Adventure
Hallo Almal

Ek is nuut tot die forum en wil myself graag voorstel. Ek is tans gelee in Bellville, maar is gebore en getoe in die Kalahari. Ek hou van rondry en dus die rede vir die storiefiets en lekker roadtrips saam met pelle asook om ons mooi land te ervaar op 'n ander wyse.

Tans is ek opsoek na my eerste ysterperd en sal graag 'n 950/990 Adventure wil aanskaf  :ricky:

Gaan die forums dophou hiervoor asook al die lekker stories en inligting wat gedeel word tussen mekaar.

Sien uit daarna om deel van die "wilde honde" gemeenskap te raak.

Groetnis
 
Top