- Joined
- Jun 2, 2011
- Messages
- 3
- Reaction score
- 0
- Location
- Pretoria / Bloemfontein
- Bike
- AJS (all models)
hi hi ouens en girls. ek`s Ivette. die meeste van julle het my by die free state bash en die limpopo bash ontmoet en ken my as SheBangGu se sister. ek`s uiteindelik op die forum.......
moenie my profile glo nie... ek het nie `n bike nie, maar daar is nie `n "no bike" keuse nie of... ek kon dit net nie kry nie! ek sal nog eendag my bike kry...en dan moet ek eers leer ry....
ek hou van my naam, so moet dit nie verander nie.... SheBangBu het gese dis ideaal.... so praat met hom as julle besware aangaande die naam het.