hi hi guys & girls!!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Jun 2, 2011
Messages
3
Reaction score
0
Location
Pretoria / Bloemfontein
Bike
AJS (all models)
hi hi ouens en girls. ek`s Ivette.  die meeste van julle het my by die free state bash en die limpopo bash ontmoet en ken my as SheBangGu se sister. ek`s uiteindelik op die forum....... ;)
moenie my profile glo nie... ek het nie `n bike nie, maar daar is nie `n "no bike" keuse nie of... ek kon dit net nie kry nie! ek sal nog eendag my bike kry...en dan moet ek eers leer ry.... ;)
ek hou van my naam, so moet dit nie verander nie.... SheBangBu het gese dis ideaal.... so praat met hom as julle besware aangaande die naam het.
 
Top