Hier gaan ons alweer.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Footpeg se PA

Pack Dog
Joined
Sep 17, 2011
Messages
231
Reaction score
0
Location
Gouritsmond
Bike
BMW R1150GS Adventure
Elke Des. het ek die voorreg om saam met een of altwee my seuns op n bike trip te gaan. Hierdie jaar sou dit weer so wees,en aangesien Footpeg moet werk, sal dit net ek en Footpeg se Broer wees. Footpeg sal wel later by ons aansluit.
Net die eerste dag word beplan en ons besluit Gamkapoortdam toe, deur Seweweekspoort, dan terug met die Laingsburgpad na Ladysmith en dan na Koedoeskloof, Veldbrand se plek, en daar sal ons oorbly. Ons sal maar so elke oggend besluit waarheen nou.
 

Attachments

  • TEMP_002.jpg
    TEMP_002.jpg
    87 KB · Views: 304
  • TEMP_003.jpg
    TEMP_003.jpg
    62.5 KB · Views: 297
  • TEMP_004.jpg
    TEMP_004.jpg
    93 KB · Views: 299
  • TEMP_005.jpg
    TEMP_005.jpg
    92.6 KB · Views: 301
  • TEMP_006.jpg
    TEMP_006.jpg
    100.5 KB · Views: 295
  • TEMP_007.jpg
    TEMP_007.jpg
    113.1 KB · Views: 301
  • TEMP_008.jpg
    TEMP_008.jpg
    100.5 KB · Views: 292
  • TEMP_009.jpg
    TEMP_009.jpg
    90.7 KB · Views: 290
  • TEMP_001.jpg
    TEMP_001.jpg
    93.4 KB · Views: 302
Top