ReaperMan
Pack Dog
Hi Almal
Ek sien dat my huidige stel Anakees binne die volgende paar 1000km gaan op wees. ek het 'n stel E07's saam met die bike gekry (hulle het seker so 1000km op). ek ry meestal teer werk toe en terug, so 500km per week.
Hoe lank hou die E07's op teer? of gaan ek hulle net opf#k? Of moet ek eerder na behoorlike pad tyres kyk soos die Anakees II en net mooi grondpaaie ry?
Dankie
Thinus