hoeveel km het jou Klr al gedoen...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

grim101

Race Dog
Joined
Mar 26, 2012
Messages
2,585
Reaction score
846
Location
Oudtshoorn
Bike
AJS (all models)
Verskoon as daar al so thread is, want dan kry ek hom nie ini search nie. Sal graag wil weet van die manne met die hoekilos.

Model: 2006


Km: 37000 ( 7000km het ek persoonlik met hom gedoen)

 
Top