Roela
Race Dog
Jis Manne
Hier is die ideale begin fiets. 2005 model. Ten volle padwaardig, lisensie geldig tot einde Mei.
Bike in uitstekende toestand. Tyres nog goed , nuwe sprockets en ketting
Engintjie start baie maklik, gebruik niks olie nie. Ek kan nie veel meer sê nie. Kom kyk liewer self.