Houtwerk navraag: "Dust Extraction & Chip Collection"

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Karoo Rider

Race Dog
Joined
Sep 1, 2012
Messages
1,730
Reaction score
489
Location
Ladismith WC
Bike
Honda CRF-1100L Africa Twin
Ek soek 'n bietjie raad asb by die houtwerk manne: chip collection en dust extraction. Wat werk en wat nie, en is dit nodig vir die "weekend woodworker"? Tans het ek net 'n extractor fan (gewone ceiling fan) in een venster gemonteer wat baie help om fyn stof uit te suig uit die garage. Saagsels vee ek op met 'n besem of blaas die plek uit met compressed air as ek klaar is. Ek het 'n ou stofsuier wat seker kan ingespan word vir iets, of kry 'n mens maar van daai collectors met die plastieksak onder en lapsak bo?

Enige advies sal waardeer word - dankie. :thumleft:
 
Top