HP Freaks "COPPERHEAD CAFE RACER" FINISHED

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Help with the name COPPERHEAD .......


  • Total voters
    43

baashjp

Race Dog
Joined
Sep 13, 2009
Messages
2,812
Reaction score
0
Location
Bloemfontein
Bike
KTM 990 Adventure
Ok soos n paar manne alreeds weet is ek besig om n droom te verwesenlik.
Die droom het begin met n R80gs "airhead" en die forum WD waar daar n klomp manne is met n passie om motorfietse te koop en reg te maak.
Ek het toe begin soek en ook n paar WD 's gevra om te help soek na geskikte R80gs om te gebruik as n projeck fiets.
Ek kry toe n oproep van n ene Flippen vriend Scalpel en hy se dat hy die volgende gesien het op gomboom ,en ek moet dalk daarna kyk.
Hier is die eerste foto.
 

Attachments

  • 4809mh3_19.jpg
    4809mh3_19.jpg
    14 KB · Views: 1,822
Top