• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

Iets besonders

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

wilddoc

Race Dog
Joined
Dec 9, 2010
Messages
972
Reaction score
0
Location
Pietermaritzburg
Bike
KTM 950 Adventure
Ek weet nie of dit op die regte plek is nie maar ek voel ek moet dit noem
Sept laas jaar koop ek n Luggage rack van Shanks
Met die poskantoor op strike besluit ons om te wag vir vervoer.
Ek het toe nog nie betaal
Lank daarna kry ek PM dat ek die rak kan kry net vir vervoer betaal.
Ek stem in
Vandag kom die pakkie hier aan.
Dit was n lekker verrassing
Wag nog vir die rekening.
Dankie
Eugene
 
Top