Jan82
Pack Dog
Hi mense,
My broer (Krister) het het my aan die 'forum' bekendgestel. Ek het so bietjie die "gun gejump" en aangesluit voor ek 'n bike gekoop het. Is wel in die proses om of 'n XT600 of 'n KLR aan te skaf. Ek het in my jonger dae 'n 1982 XT500 gery (so die heimwee trek my nogals in die rigting van die XT600...)
My brother (Krister) introduced me to this forum. I have jumped the gun a bit and joined before I have bought a bike. But I am in the process of purchasing either a XT600 or a KLR. In my younger days I rode a 1982 XT500. (so currently I am seriously considering the XT600)
Groente/Greets
Jan