mcpan
Race Dog
hello dogs!! my gat jeuk. my droom bike nog altyd is n AT en nou wonder ek..... gaan dit stupit van my wees om my KLR te verkoop en n Africa twin aan te skaf? wat sou julle se? ??? :lamer:
eintlik gaan dit bietjie oor woema en dra vermoe ook.....( en die ander droom wat $$$$ benodig is n 950 KTM njammies)
eintlik gaan dit bietjie oor woema en dra vermoe ook.....( en die ander droom wat $$$$ benodig is n 950 KTM njammies)