Altie7deLaan
Race Dog
- Joined
- Nov 5, 2011
- Messages
- 1,971
- Reaction score
- 139
- Location
- durbanville
- Bike
- Husqvarna (all models)
Hmmm, ek sien die WR450's hol lekker daar in die Dakar. Na gister se stint le een in 1ste plek.
Nog een in 5de plek ek dink?
Jammer oom Daan, maar aangesien jy met n fistfull of dollars verby n WR450 geloop het om n Husky te koop, mag jy glad nie gloat nie. In fact, moenie eers bly wees daaroor nie. So n draadsitter....
Terloops ek sien darem n goeie spread onder die top bikes met Honda en n husky ook erens...
Wonder of KTM geklop gaan word vanjaar...